Ons seun Ben is nie net uniek nie, hy is ’n straaltjie lig in ons huis. Hy sien die wêreld anders, dink anders, en voel anders. Met sy ADHD en outisme het ons gou besef dat hy nie altyd in ’n tradisionele klaskamer gehoor word nie. Daar het hy dikwels oorweldig gevoel, en ons kon […]